
Foto’s vir Vredenheim Akademie se Februarie Foto Sessie kan hier besigtig en bestel word.
- Vul die "DCP"-wagwoord in wat jy ontvang het of scan die QR-kode.
- Kies die foto’s wat jy verkies.
- Plaas jou bestelling vir die geskenke en drukke wat jy wil hê.
Geniet jou foto’s!